VADERSDAG 2021

jy draai na my met volle aandag
jy buk af grond toe as hul jou naam roep
en uitbundig na jou toe aangehardloop kom
op ons nuwe huis se stoep

jy’s liefdevol en geduldig
en luister régtig as ons praat
jy’s ons anker en ons rots
en betroubaar in woord en daad

jy is kleurvol met jou stories
vol dapperheid en avontuur
plat-sit op die karretjies-mat
speel-speel maklik vir ‘n uur

net soos jy hou van geurig kosmaak
word daar na geregtigheid gedors
jy luister na God se hartklop
met jou kop styf teen Sy bors

Alyssa Loftus

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s