VLINDERS

ek bid vir my kinders
dat hul altyd sal wees soos vlinders
wat fladder en sweef
ten spyte van teëspoed, werklik sal lééf
opsetlik en uitbundig
maar net versigtig
sal wees met ander se harte.

Alyssa Loftus

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s