kom ons wees deel
van ‘n beweging van vrede
kom ons leer uit die verlede
en fokus op die hede
versprei die régte virus:
die virus van liefde en vrede
vind vreugde in die alledaagse
en glimlag, jy het altyd ‘n rede:
‘n warm bed, vol maag, gesondheid
genade, geloof, vergifnis
hou vas aan wat jy reeds het
en nie waarop jy dálk uitmis
Alyssa Loftus
WoW
LikeLike