JY MAG

jy mag maar mooi wees
jy mag maar skyn
jy mag maar lag
laat jou vrese verdwyn

jy mag maar dans
jy mag maar blom
vir jou en vir my
is daar ‘n plekkie in die son

Alyssa Loftus

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s