voetjies so klein
neusie so fyn
haartjies soos dons
onskuldige frons
jy trap diep spore
jy’s vir óns gebore
ek staan steeds verstom
‘n engel het aarde toe gekom
Alyssa Loftus
voetjies so klein
neusie so fyn
haartjies soos dons
onskuldige frons
jy trap diep spore
jy’s vir óns gebore
ek staan steeds verstom
‘n engel het aarde toe gekom
Alyssa Loftus