alles wat ek is,
is net genade
geloof wat asemhaal
moet oorgaan in dade
wat help dit ek sê:
“ek het geloof!”
maar sodra dit moeilik gaan
word my vlam uitgedoof?
Alyssa Loftus
alles wat ek is,
is net genade
geloof wat asemhaal
moet oorgaan in dade
wat help dit ek sê:
“ek het geloof!”
maar sodra dit moeilik gaan
word my vlam uitgedoof?
Alyssa Loftus