KOMMUNIKASIE, IN ISOLASIE

die situasie is op ‘n mespunt
almal probeer oplossings vind
hiernatoe en daarnatoe
ons moet net vorentoe

ek wil myself isoleer
kan ons beter kommunikeer?
ons moet werk as ‘n span, sáám
moet ons planne beraam

Alyssa Loftus

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s