gekonfronteer deur mortaliteit,
‘n tydelike bestaan en onsekerheid
te veel omgee oor wat mense dink
word toegeskryf aan “menslikheid”
ware vryheid om net te kan wees
vind gemoedsrus, oorwin die vrees.
gekonfronteer deur mortaliteit,
‘n tydelike bestaan en onsekerheid
te veel omgee oor wat mense dink
word toegeskryf aan “menslikheid”
ware vryheid om net te kan wees
vind gemoedsrus, oorwin die vrees.
Inderdaad
LikeLiked by 1 person